Login |  
..:: Home ::..
 
You must be logged in and have permission to create or edit a blog.
 
Categories
 
Tags
 
Search the Blogs
 
If you would like to join this exclusive community and have your own WarBlog where you can post your personal stories about your experiences in the War In Angola, also known as the Border War, please go to the host site (www.warinangola.com) and register as a user.

Only Registered Users of War In Angola that have subscribed to the PREMIUM MEMBERSHIP will have access to their own WarBlogs. For more information on the Premium Membership, click here...

View the selected Blog
Author: host Created: 2017/02/06 06:06 PM
Tell your Bush War Story here
By host on 2017/02/06 06:11 PM
VETERANE Ons, die Veterane van die Bosoorlog, raak nou ouer En met die ouderdom vergeet ons baie dinge Nog erger: elke dag is daar minder van ons oor Om ons stories aan die mensdom te kan bring. Hoe dan gemaak om ons verhale te bewaar?

Ons kinders (en hulle kinders) verdien om te weet Wat het ons, hul vaders, dan regtig gewaag. Toe ons self maar jonger as hulle was! Nie alleen net om hulle helde te wees, Maar meer dat hulle net kan verstaan Die groot opoffering deur ons gemaak!

Erkenning and aanvaarding is al wat ons vra Van diegene wat ons harte op hulle hande dra. Medaljes is slegs vir vertoon, Net so ons balkies, vermeldings en eredrag Waarmee ons graag hulde bring aan die manne Wat ons nie saam terug kon bring...

Kom ons eer die...
Recent Blog Entries
BUSH WAR VETERANS!
Posted on: 06 February 2017
 
Recent Blog Comments
Re: BUSH WAR VETERANS!
More, ek is 'n oud-joernalis wat 'n nuwe uitdaging nodig het. Ek is meer as bereid om die verhale deur te gaan en te 'edit'.
By Sandra Harding on: 08 February 2017
Re: BUSH WAR VETERANS!
Dankie Sandra. Ek moet eers sien of die manne hulle stories hier gaan laai of nie. Almal gebruik deesdae net Facebook en wil nie graag op enige ander platform iets skryf nie. So ek is nog verdeeld tussen die twee platforms. Wat my betref kan hulle gerus op enigeen pos! Maar ek sal jou aanbod definitief in die toekoms goedgunstiglik wil oorweeg! Groete ;-)
By host on: 08 February 2017