By host on
2017/02/06 06:11 PM
VETERANE
Ons, die Veterane van die Bosoorlog, raak nou ouer
En met die ouderdom vergeet ons baie dinge
Nog erger: elke dag is daar minder van ons oor
Om ons stories aan die mensdom te kan bring.
Hoe dan gemaak om ons verhale te bewaar?
Ons kinders (en hulle kinders) verdien om te weet
Wat het ons, hul vaders, dan regtig gewaag.
Toe ons self maar jonger as hulle was!
Nie alleen net om hulle helde te wees,
Maar meer dat hulle net kan verstaan
Die groot opoffering deur ons gemaak!
Erkenning and aanvaarding is al wat ons vra
Van diegene wat ons harte op hulle hande dra.
Medaljes is slegs vir vertoon,
Net so ons balkies, vermeldings en eredrag
Waarmee ons graag hulde bring aan die manne
Wat ons nie saam terug kon bring...
Kom ons eer die...